Liefde see verlore verloor glo Poems

Popular Liefde see verlore verloor glo Poems
Maak mooi in Afrikaans
by Montaigne Foxcroft

‘n Eenvoudige meisiekind
Al meer as een keer deur die lewe half verslind
Gedagtes altyd aan die woel
Dis tweede natuur om emosies in oorvloed te voel.
Skaterlag is die orde van die dag -
Gooi eerder ‘n blinde oog en ‘n dowe oor
As om te vra hoe dit met iemand gaan wat alles verloor.
‘n oormate vreugde ween, ‘n oormate smart lag...
Die lewe is kort, ons almal se vonnis is op geskort
Tel jou seëninge en wees lief vir die mooi gedaantes wat jou omring

......

Continue reading
Recent Liefde see verlore verloor glo Poems

Popular Poetry Topics