Die lug dra strepe van vuur
die see hou die lig 'n asem lank vas
asof die dag huiwer om te gaan.
Ek voel jou nabyheid
in die warmte van die laatste gloed
geen woorde nodig nie
net die stilte van nou.
Tussen Son en Maan
rus 'n stille belofte
wat ons dag omvou.