Jy is vir my,
'n sonstraal op my donker dae,
'n sagte stem wanneer ek vrae vra.
'n Anker as ek amper val,
'n tuiste in my hart-my alles,my al
Jy is die rus in my gedagtes,
die hoop wat altyd in my wag is.
Een kyk van jou,en ek verstaan:
liefde leef-meer as ooit bestaan.