Julle lag woon in my stilte,
klein hande wat groot liefde dra.
Wanneer ek aan jullie dink,
word die wêreld sagter.
Ek sien myself in julle oë,
maar ook iets meer,
nuut,vol lewe,
vol toekoms.
My liefde het geen einde nie,
net ruimte om verder te groei
elke keer as jullie my roep.