Leilanie von Hagen

October 1973, Vereenging, South Africa
Send Message

Ken Jy My

Ken jy my of dink jy net so
Weet jy of ek in die Here glo
Weet jy dat ek graag boeke lees
En dat my diere my lewe oorheers

Dink jy my gunsteling kleur is blou
Weet jy dat ek nog oor my Ouma rou
Weet jy dat ek eintlik regverdig is
En dat ek nie werklik op 'n Sondag wil rus

Ken jy my of dink jy net so
Weet jy dat ek in ware liefde glo
Weet jy dat ek na iemand anders verlang
En soms in die nag is ek ook bang
219 Total read